Reviews

SOEK NIE VERDER: Pierre is n bouer wat bou met n passie. Puik vakmanskap, integriteit en terselfdertyd adviseur. n Bouer wat voltyds op sy bouperseel is.
Ons huis voltooi in Maart 2022, 100% tevredenheid gewaarborg.
André en Clarrie Peens

I have used Schwartz Building Projects before and found Pierre Schwartz to be trustful, responsive and extremely knowledgeable. He is definitely a perfectionist and his years of experience, attention to detail and professionalism result in an end product of the highest quality. It is good to know that there are still companies with integrity around. I cannot recommend Schwartz Building Projects highly enough.
Hester du Plessis

I always heard that to get a trustworthy builder is a nightmare. Well, Pierre Schwartz and his team proof this myth wrong.

They are super professional with attention to detail. No job is too small or too big. There was never fighting or loud noises on site, and the site was left cleaner than when they started. I can 100% recommend Pierre and will never use any other builder again.
Dr Maré Olivier

Pierre Schwartz in ongetwyfeld die beste bouer, bestuurder, leier en mens om jou te assisteer met enige bou projek. Hy is wys, het baie ervaring, is konnekteer, het 'n 'track rekord" en baie gelukkige kliénte oor baie jare, wat hiervan kan getuig. My gesin is bevooregd om Pierre en sy span te kon ontmoet via 'n langstaande kollega/vriendin en kyk nie vir een oomblik terug nie.

Baie dankie Pierre vir die raad, leiding, uitstekende diens en fantastiese produk. Mag jy net van krag tot krag gaan en geseénd wees met nog baie jare van werk. Met jou merkwaardige karakter en die kwaliteit werk wat jy en jou span lewer, bestaan daar geen twyfel dat jy nog baie geluk in baie families se lewe gaan bring.
Ek en my gesin kan daarvan getuig en sien ons uit om nog baie amazing tye, as familie, in ons "nuwe" woning te deel!
Baie baie dankie!
Die Allie-Reid familie

Pierre het 18 jaar gelede ons huis gebou. Só baie mense het nagmerrie ervarings wanneer hul huise gebou word, maar Pierre se bekwaamheid en opregte eerlikheid het Ons huis-bouery een groot positiewe ervaring gemaak. Ons woon nog steeds in die huis wat hy gebou het en nå al die jare kan ons getuig van sy onberispelike en deeglike vakmanskap. Ek kan hom ten sterkste aanbeveel.
Pierre built our house 18 years ago. So many people have nightmare experiences when building their houses, but Pierre's competence and genuine honesty made our housebuilding one big positive experience. We still live in the house he built and after all these years we can testify to his impeccable and thorough craftsmanship. I can highly recommend him.
Elmaré van der Merwe